Open Nav

153 Gospel Radio

Top 10 – Christelike Flieks

No:Fliek+* Nuwe
1Blind Side   
2Home Run   
3Amazing Love   
4Mom’s Night Out   
5Born to Win   
6Priceless   
7I Can Only Imagine   
8Overcomer   
9Breakthrough   
10I Believe   

Stem vir jou gunsteling Fliek deur die Fliek se Titel te SMS / WhatsApp na 060 963 4268. Elke Vrydag word die Fliek grafiek opgedateer. Stem nou! Dalk lig jou gunsteling Fliek se posisie die week op die Top 10.

Top 10 – Christelike Musiek

No:KunstenaarSnut+N
1Joe NiemandEk sal nie bang wees nie
2Riana NelU’s my God
3Juanita du PlessisHoe groot is ons God
4Retief BurgerLeeu van Juda
5Willie JoubertDaar is Krag
6Clemens Mans & Danie BothaJy is Sy Liefling
7Willie & Natasha JoubertDie Here is my Herder
8Dudley MansJehovah Shammah
9Freda FrancisWaardig is die Heer
10Ronelle ErasmusU lig my op

Stem vir jou gunsteling Snut deur die Snut se nommer te SMS / WhatsApp soos volg “Snut 1” na 060 963 4268. Elke Vrydag word die grafiek opgedateer. Stem nou! Dalk lig jou gunsteling Snut se posisie die week op die Top 10.

Top 10 – Christelike Boeke

A favorite book is a treasure for life!
 NO: Skrywer Boek Titel
 1Isak Burger Die Geestes Wêreld
 2 Rick Warren Die Doelgerigte Lewe
 3 Dirkie van der Spuy Bestem tot Geestelike Groei
 4 Dr. Caroline Leaf Die Perfekte Jy
 5 John Bevere Ontmoet die Heilige Gees
 6 Joyce Meyer  Genesing vir elke Vrou
 7 Jentezen Franklin Om Lief te hê ten spyte van Seerkry
 8 Tim LaHaye Bybelse Profesieë en die Eindtyd
 9 Mark Gungor Humor in die Huwelik
 10 Dave Strenhler Elke dag saam met Jesus

Stem vir jou gunsteling Boek deur die Boek se nommer te SMS / WhatsApp soos volg “Boek 1” na 060 963 4268. Elke Vrydag word die grafiek opgedateer. Stem nou! Dalk lig jou gunsteling Boek se posisie die week op die Top 10.

Profetiese Gebeurtenise

Profetiese Gebeurtenise wat gebeur rondom die wêreld!

Hoe die koronavirus die tafel vir die eindtyd dek:
5 dinge om in die nabye toekoms te verwag

Radio Advertensie

Jou Advertensie op almal se lippe

Radio Stasies stroom nou hul programme op internet. Dit bereik ‘n Plaaslike en Internasionale gehoor. Aanlyn Radio is die toekoms en dis ‘n ideale advertensie medium vir groot of klein ondernemings.

Bespreek u Advertensie Ruimte nou!

R120.00 vir slegs twee (2) weke!!!

U advertensie sal op ons webwerf gelaai word en die skakel word op ons Facebook Blad [153 Bediening] geplaas.

Bespreek ‘n advertensie ruimte nou!! Kontak 060 963 4268