Open Nav

Koskas Projek

Spreuke 14:31
“…hy wat hom oor die behoeftige ontferm, eer God.”


Spreuke 19:17 (NLV)
“Om na ‘n arm mens om te sien, is ‘n lening aan die Here.”


Die koskas projek is ‘n deurlopende projek waarmee ons kruideniersware insamel om minderbevoorregte en behoeftige gesinne te ondersteun.


Die volgende kruideniersware word benodig:

  • Baked Beans
  • Gemengde Groente
  • Suiker Mielies
  • Tamatie & Uie Smoor
  • Tuna of Pilchard Vis
  • Bully Beef
  • Soya Mince
  • Soppoeier
  • Mieliemeel
  • Koekmeel
  • Rys
  • Macaroi of Spaghetti
  • Sout
  • Bakpoeier
  • Suurdeeg
  • Hawermout Pap (oats)
  • Grondboontjiebotter
  • Konfyt
  • Oros / Tang / Drink-O-Pop
  • Koffie
  • Suiker.
  • Tee
  • Melk Langlewe of Cremora
  • Tandepaste
  • Badseep
  • Shampoo
  • Toiletpapier
  • Seep Poeier
  • Handy-Andy
  • Skottelgoed Seep

U is welkom om maandliks hierdie kruideniersware itemlys aan te vul of los items Sondae kerk toe te bring en dit in die koskas houer te plaas. U kan selfs ‘n finasieële bydrae lewer.

Deur u bydrae word u ‘n medewerker om behoeftige gesinne in nood te ondersteun.

Vir meer inligting kontak die kerk kantoor.