
Spreuke 14:31
“…hy wat hom oor die behoeftige ontferm, eer God.”
Maak hierdie winter ‘n verskil, help die minderbevoorregtes warm bly die winter deur klere, skoene, komberse te skenk.
U bydrae maak ‘n groot verskil, dit laat ‘n hart sommer warm klop!
Spreuke 19:17 (NLV)
“Om na ‘n arm mens om te sien, is ‘n lening aan die Here.”
Alle skenkings kan by die
kerkkantoor afgee word.