Johannes 21:11 Simon Petrus het in die skuit geklim en die net op die land getrek, vol groot vise, honderd-drie-en-vyftign in getal; en alhoewel daar so baie was, het die net nie geskeur nie.
HOE ONS
GROEI
Ons as gemeente bestaan uitsluitlik om God te verheerlik. Ons verstaan tereg vanuit die Bybel dat alle dinge “uit Hom, deur Hom en tot Hom is…” (Romeine 11:33-36). Van uit hierdie besef dat God in en deur alles verheerlik moet word funksioneer ons as gemeente. Ons vind ons vreugde daarin om God te behaag in elke faset van ons as gemeente.
Diens Tye
Gemeente Biduur
Woensdae 10:00 & 18:00
Eredienste
Sondae 09:00 & 18:00
E.P.I.C. Tieniers
Sondae 09:00 & 18:00
E.P.I.C. Tieners & Jeug
Vrydae 18:00
Kidz 4 Christ Kinderkerk
Sondae 08:30 & 18:00
Meer oor ons
Ons Visie
Om met entoesiasme die Bedieningsarea Van 153 Bediening op te hef tot Vissers Van Mense deur middle van Woordkennis en Vurige Gebed tot Geestelike Volwassenheid en Fisisies Onafhanklikheid met Broederlike Liefde.
Ons Missie
Ons Gooi Ons Nette Uit! Deur: • Dinamiese Woordbediening • Passievolle Aanbidding • Heilige Gees Bewustheid • Ontdek Geestelike Gawes • Herderlike Versorging • Groei Van Lidmate