Koskas Projek

Image by pch.vector on Freepik
Spreuke 14:31
“…hy wat hom oor die behoeftige ontferm, eer God.”
Spreuke 19:17 (NLV)
“Om na ‘n arm mens om te sien, is ‘n lening aan die Here.”
Die koskas projek is ‘n deurlopende projek waarmee ons kruideniersware insamel om minderbevoorregte en behoeftige gesinne te ondersteun.