Winters Projek

Image by pikisuperstar on Freepik
Spreuke 14:31
“…hy wat hom oor die behoeftige ontferm, eer God.”

Maak hierdie winter ‘n verskil, help die minderbevoorregtes warm bly die winter deur klere, skoene, komberse te skenk.

U bydrae maak ‘n groot verskil, dit laat ‘n hart sommer warm klop!
Spreuke 19:17 (NLV)
“Om na ‘n arm mens om te sien, is ‘n lening aan die Here.”

Alle skenkings kan by die kerkkantoor afgee word.
SOSIALE
PLATFORMS
© 153 Bediening, 2024
Ontwerp & Onderhou Deur